fbpx

ANDER

Your verifi report will include information from the following companies:
Momentum
Nedgroup Life
Old Mutual
Sanlam
STANLIB
ABSA Life
Allan Gray (Manco & LISP)
Altrisk
Discovery
Fairbairn Capital
Liberty Group Limited

Vrae en Antwoorde

Kan ek inligting bekom oor al my versekerings- en beleggingspolisse deur Verifi?

Verifi sal besonderhede verskaf van alle lewensversekering- en beleggingspolisse wat jy het by alle vernaamste Suid-Afrikaanse lewensversekering-maatskappye. Dit sluit die volgende tipes
lewensversekering- en beleggingspolisse in:

● Gewaarborgde Terugkeerpolisse
● Vrywillige Annuïteite en Inkomsteplanne
● Volle Lewenspolisse
● Gestruktureerde produkte
● Enige ander polis met ‘n oorgawe waarde
● Beleggingspolisse met geen oorgawe waarde

Verifi verskaf nie inligting oor kort-termyn versekeringspolisse nie.

Wie is agter Verifi?

Verifi word geborg deur ‘n maatskappy genaamd Springpoint Finance (Edms) Bpk.

Sal Verifi raad of bystand voorsien met die verkryging van lewensversekering- of beleggingspolisse?

Nee. VerFi is slegs ‘n aanlyn-hulpmiddel wat inligting verskaf rakende jou bestaande lewensversekering- en beleggingspolisse. Verifi probeer op geen manier enige raad te verskaf met betrekking tot hierdie polisse nie, of enige ander finansiële produkte nie.

Sodra jy jou verslag ontvang het van Verifi af, sal jy gekontak word deur ‘n FSB-geregistreerde Finansiële Beplanningskundige wat jou geskikte raad en bystand kan bied ten opsigte van jou lewensversekering-portfolio. Die Finansiële Diensverskaffer kan gepaste raad gee oor die aankoop van
geskikte versekeringsprodukte om by jou behoeftes te pas.

Jy is onder geen verpligting om van die raad of dienste van die Finansiële Diensverskaffer gebruik te maak nie.