Verifi is 'n aanlynhulpmiddel wat jou 'n opgedateerde oorsig van al jou lewensversekering- en beleggingspolisse bied.
Dit word gedoen deur inligting van al die belangrikste lewensversekeringsmaatskappye te versamel - insluitend Old Mutual, Sanlam, Liberty en ander. Verifi.co.za verskaf aan jou 'n enkele toegangspunt tot alle relevante inligting oor jou polisse.
Verifi.co.za is 'n gratis diens, dit is ‘n geen-verpligting aanlynplatform wat al vir meer as 10 jaar polisse en beleggings namens Suid-Afrikaners opspoor.